Hip-hop (kultuur)

Hierdie artikel handel oor die kultuur van Hip-hop in die algemeen. Vir die musiekgenre, sien Hip-hop-musiek. Vir ander gebruike, sien Hip-hop (dubbelsinnigheid).

Hip-hop (ook soms geskryf as hiphop of hip hop) is 'n kultuur en kunsbeweging wat geskep is deur Afro-Amerikaners[1][2] wat gepionier is uit Afro-Amerikaners straatkultuur,[3][4] wat al jare bestaan het voor die meer hoofstroom-ontdekking daarvan[5] terwyl hulle later ander groepe soos Latino-Amerikaners en Karibiese Amerikaners bereik het, begin in The Bronx, New York Stad. Hip Hop is een van die kulturele bewegings wat deur Afro-Amerikaanse mans gevorm en gedomineer is[6] hoewel vroulike hip hop-kunstenaars ook bygedra het tot die kunsvorm en kultuur.[7] Hip hop kultuur word gekenmerk deur die sleutel elemente van kletsrym, DJing en turntablism, en breakdancing.[8][9] Ander elemente van die kultuur sluit in graffiti, beatboxing, straat-entrepreneurskap, hip hop-taal, en hip hop-mode.[10][11]


Hip-hop word gekenmerk deur die volgende vier elemente:

Platejoggie (DJ)
Kletsrym & beatbox
Graffiti
"Breakdance"
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref2
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref3
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref4
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref5
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref6
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref7
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref8
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref9
  10. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named TheElements
  11. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named KRSOne

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search